
Bouwerk
planne lê
klaar op argitektafel
met detail bou metodes,
byna onverstaanbaar
uitgelê in werkinstruksies
met heen en weer verwysings
die bou is so kompleks,
byna onverstaanbaar
lê modder stene
die dak gras op pale
sonder opdragte,
net gesonde verstand
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.