Jongste aktiwiteit:

bruid en vrou

myne en ek hart siel een vlees
geduldig sy een met my gees
bruid en vrou vir my gehou
vertrou my geloof in jou

glo in die droom die hemel die bron
tuine van babilon verblindende son
die lug die oseane water’s weë
reënboog die hemel die seë

diamant lag stralend skitter vuur
belowe ons verlowe te trou
satyn sag rein rok sleep en sluier
eed ring en soen man en vrou

‘n baba in die verbond gedoop
daardie dag haar naam is hoop
juffrou lankmoedig en getrou
my vrou myne vir my gehou




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed