Jongste aktiwiteit:

d.i.y. virus

oor my duin weerklink dit
die taal van die d.i.y. virus
“het djy gehô vannie vaairus djong?”
“dja man, ma dis noggie hie nie man!”
“Hê! Daas dan daai oukie innie pêrel?”
“Issut?”
“Dja man, liesie djy dannie niesie?”
“Nou wa moe ekkie nies luister man?”
“He? Djille issok soe underdesun man!”
“Djille moe nettie grapevine luisterrr!”
“Hê?”
“Dja was djy ma net djou hanne cêrvoelie man!”
“Hê?”
“Dja man, en nie met djou hanne in djou
se gesig peuter nie gehôr!”
“Dja ma, ai! da issomme wee baie nuwe dinge!”
“Noudja, kiep well end be syf. Ekke moe nog
vedde ga verrtel sodat onse mense wiet!”

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed