Jongste aktiwiteit:

Dag Versus Naglewe

Dag Versus Naglewe

Straatligte skyn en huisligte brand helder
verskans agter slot en grendel maar
elders begin die naglewe se bedrywighede
in volle swang kom in konsertsale, bioskope
en ander vermaaklikheidsplekke soos in
restaurante, en winkelsentrums tot laat aande
en werkers van die nag is diskreet op straat—
Maar sonlig soos ‘ n towerstaf vee die strate
met sy stralebesem van ligdag af skoon van
onguriges wat wegsluip en in hole sku skuil vir
daglig se blootstelling soos roofdiere van die nag,
wyl die lewe oënskynlik weer openlik sy normale
gang kan gaan in sonlig gebaai—

Janetta – Helena [Babs] ©




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed