Jongste aktiwiteit:

Die Gedig in blou

Jy was vir my.
Die blomme op my stoep.
Geure wat ek altyd wou oproep.
n Bekorende instrument se melodie.
Klank van n inspirerende simfonie.
Sprokie verhaal van Sneeuwitjie.
Getrou soos Racheltjie De Beer met haar kleinboetie.
n Kussing se vere op my bed.
Die vlieende vlinder wat ek gevang het met my net.
Ink op die ongestuurde brief se papier.
Note wit en swart op my klavier.
Die gedig in blou.
Is net vir jou…

Konvetie wat ek wou rondstrooi.
Daai iemand wat ek wou oornooi.
Geroep van die donker naguil.
n Skouer om op te huil.
Drome in my glansende kasteel.
n Inspirasie wat ek met jou wou deel.
Die soet op my wyn se glas.
Tergend toe ek se ek net soos jy was
Eerste op die alfabet.
Belowend toe ek jou het.
Die gedig in blou.
Is net vir jou…




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed