Jongste aktiwiteit:

DIE KAPING

Trane van verlange,
rol oor my wange.
Verlange na jou,
verlange so rou.

Jy was aan my regter sy,
ons was besig om te ry.
By die verkeerslig het ons gestop,
dit was toe dat n man voor ons inhop.

“Klim uit!”het hy geskree,
jy was kalm en het gese”Nee!”
Daar was net een skoot,
jy is daar in my arms dood.

Hy het jou,my Liefling,dood geskiet,
my lewe het hy besaai met verdriet.
Die polisie het hom in die donker nag verloor,
en tot vandag is daar van die kaper geen spoor.




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed