Jongste aktiwiteit:

Die sewe vrugte van die Gees

Die sewe vrugte van die Gees

Uit die vrug van die Gees

Ja, uit die Vrug van die Gees spruit uit

liefde

vreugde

vrede

geduld

vriendelikheid

goedhartigheid

getrouheid

nederigheid

selfbeheersing

die ware Wingerdstok

Vader die Boer

en ons die lote

waaruit die blare groei

om die vrugte te dra

ek en jy is die boere

wat ons lewenswingerdstok

liefdevol moet oppas en versorg

om dit reg te snoei sodat dit

volmaakte vrugte kan dra

ons as boere moet in ons Hemelse Boer bly

by Hom sal intrek as ons aardse woning

dan sal Hy ons versorg, lei, snoei, versorg

sodat ons ewige vrugte kan dra tot Sy eer




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Yolandi het n geregistreerde lid geword

  • Hermien het n geregistreerde lid geword