
Die skoenlapper-effek
As ń skoenlapper haar vlerke
kan fladder in Japan
en ń storm ramp veroorsaak
aan die suidkus van Natal –
kan liefde ons koud laat
met verganklikheid –
en die hart ook verander
in ń ysberg met tyd.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.