Jongste aktiwiteit:

Die Vrae

vlae
in stadsale
hang aan pale
en wapper slap in elektriese wind
hier waai prioriteite een een, die deur uit

teoriëe
uitgelê deur wysgere
vasgelê in unieke kulture
word in staarleer eenvormig
en waardes word 100% gekompromitteer

ek rol rond
sonder rigting vasgevang
in noodsaaklike daaglikse take
en die belangrikheid om nie
ń vraag te vra nie




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed