deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: BOLLEMAKIESIE R.I.V. 12 Maart 2024 427 gesien 0 Komentare 0hou van nou die suidooster gallop tussen wit huisies wat tot op die strand flankeer wolkies wat swaar dra aan vog skuif statig voor die son in mens en dier smag na lug die bedompige weer druk jou vas teen vroeg warm sand ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende