Die ware fees (Brons)
Die ware fees
Kersfees hunker na saamwees
knus toegevou in ‘n karos van ‘n heilige gees
van boom tot kruis kniellend bedees
want by die krip van ‘n Hemelse Koning vier ons fees.
C Diederiks ©
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Desember 2024 – Kersfees projek