Jongste aktiwiteit:

DONDERDAG: Treffertekste

DONDERDAG: Treffertekste

Jarelang swoeg en sweet die mens om iets ordentlikes op die been te bring.

Byvoorbeeld: Jy skryf en skryf en skryf en jy hoop om eindelik die groot prys te tref . . .

En dan, en dan . . .

En dan kom iemand en verpletter jou!

Treffers is tekste

wat gesing moet word

omdat hulle te dom is

om gepraat te word.

[Gisela Uhlen, duitse toneelspeelster en skrywer (1919 tot 2007)]

©.2017……………………….◄]:o(-(o;Þ…………………………………tje




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak