Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: DONDERDAG,3: Luiers

Deur Toom
Datum gepubliseer: 20 April 2016 Aantal woorde: 20 1116 Kere gelees 11

Regerings moet mens soos luiers uitruil –
en dit uit dieselfde redes.

[Pieter Pampers (nasionaliteit en geboortsdatum onbekend)]

©.2016…………………………………………..◄]:o)…||…(o;Þ……………………………………………………tje




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    21 April 2016

    GROOT waarheid!!!

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 210
Kommentaar telling: 209

Wat ek weet, of meen dat ek weet, het ek onder meer op praktiese manier in die klaskamer geleer - aan en van die kinders - ook my belewenisse van konferensies en kongresse, dagblaaie, biertjies op die stoep en die gans normale daaglikse waansin. Byna vyftig jare woon ek al in Duitsland; eindelik kan gestolde gedagtes, verflenterde notatjies nou uit hul winterslaap wagword. My uitgangspunt is dat die woorde lekker moet proe, glad oor die tong moet rol. Alles wat ek skryf is outobiografies - ek het nie die geld vir die prokureur nie.

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 178 gaste aanlyn

Bydraes – Argief