dondernag vannag
DONDERNAG
Die wêreld van vandag, die kinners van vandag! Maar dis mos soos kinners maar is, nè?
Onbetroubaar, sê ek jou. Werklik on-be-trou-baar!
Die jeug van vandag! Eerlik man, nee! So kan dit nie aangaan nie.
„Oupa, dit het in die nag vreeslik gedonder…”
„Wa-at?! En niemand het my gewek nie? Julle weet mos dat ek nie by donderstorm kan slaap nie!”
2016_____________________…ooOoo…_________________________tje
4 Kommentare
-

Eduard Smith
:) :)
-

Kiekies
Whahaha....... sulke gevoellose onbedagsame mense tog!
-

Anze
Kostelik!!!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Viooltjie
Hehe, lekker lag ek nou :-)