Jongste aktiwiteit:

Yspaleis

YSPALEIS

Jy het my gekry op koue ys,
My hart brandend vir ‘n liefde
wat verlore was…

Die Ysprinses –
verdwaal in drome van glas
Die koue ys om my hart
het jou warm sonstrale weggekaats,
weg op ‘n afstand wat veilig was.

Ys is egter nooit bestand
teen hitte en sonskyn nie,
En jou tere liefde
het die kors om my hart gesmelt
en my weer nuwe lewe gegee –
‘n Lewe van net ons twee!




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed