Jongste aktiwiteit:

Droogte

hier staan ek
gloei-geel son snik somber
vaalgrys damsand brand my voete
afgeknotte boomstamme sug leweloos
kleurlose stofwinde dwarrel traag
hier is niks
geen lewe
geen water
Theewaterskloof ruik
d r o o g

©Roeline

Fotograaf: Niel Rossouw




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed