Jongste aktiwiteit:

dubbelganger

 

 

op jou pad waar die son dof skyn

anderkant die sonstrale lê die Lig

duidelik verligte beskermde brug

draf knegte met houers vol wyn

 

deur die mis van jou aardse gesus

voel jy dat jy swaar dra aan jou las

omdat jy nog alles pak in jou eie tas

voel jou dwase hart heeltyd gerus

 

volg jy nog die dwaas se wet

die kwade wat ek nie wil nie – die doen ek

klim jy saam met die slang in bed

 

© Tearlach.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed