Jongste aktiwiteit:

Dwarrel’swaai

Wanneer die dag draai
sal die donker wolke padgee
die glimlag van die son verbrysel
in sy vlamme krag

Sypel die lied van die veld
onder die skaduwee
van ‘n boom in
die stilte versplinter
kil en onbemin

Draai die maan haar rug
op die middag sug
maar in ‘n blits van trou
in die traan van rou

Sal die son mǒre
weer oor my kamervloer kom loer
en die dou sal waai
op die wind se dwarrel’swaai




6 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed