Jongste aktiwiteit:

Ek Breek Los

Ek Breek Los (Visuele Stimulasie)

My bedrukte gees was ingedam
in ‘n goudvis mentaliteit van
om en om begrensde denke se
om en om futiele aan en aan geswem
maar ek breek los van die goudvissimbool
pak sorge, verlange en verdriet in
‘n oorvol koffer en stap die branders in
om alles daar te gaan dump en
skoonkop terug te stap—

Janetta – Helena ( Babs) ©




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed