Jongste aktiwiteit:

Eeu van winternag

winternag ‘n honderd jaar gelede
uit ons verre ou verlede
vandag nog bekend en bemind
in elke bundel sal jy hom vind
die windjie is vandag steeds koud en skraal
Afrikaans nog altyd ons moedertaal
so wyd as die Heer se genade
is selfs vandag nog ons ballade
Eugene Marais digter van weleer
hiermee aan jou al die eer.




Dink woorde is die mooiste en beste ding in die heelal. Hou van opbouende kritiek.

3 Kommentare

Lewer Kommentaar

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rikus het n geregistreerde lid geword