EK WIL JOU VASHOU
EK WIL JOU VASHOU
Ek wil jou vashou teen my hart,
die hartseer uit jou oë vee.
Sal my verstaan
vertroosting vir jou wees?
Ek wil jou vashou teen my hart,
die koue uit jou siel verdryf.
Maar sal my warmte
jou verwarming wees?
O Here, hou hom teen u hart.
Verdryf die pyn en koue
en die eensaamheid
met u teenwoordigheid.
3 Kommentare
-
Ronel Janse van Vuuren
Goed gepen.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Koekekranka
Wat 'n geestelike versugting is hierdie nie! Welgedaan my kind.