Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: fiksasie

Deur Von Villon
Datum gepubliseer: 28 September 2022 Aantal woorde: 35 57 Kere gelees 1

fiksasie

hemelblou op leliewit
betrap my speur onkant
skugter glimlag
kaap my aandag
stroop van my fasade

hemelblou op leliewit
het my bloot onseker
die sagte byt
op haar onderlip
laat my nogtans wyser

©VonVillon




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 47
Kommentaar telling: 6

ons het ander lief soos onsself; 'n leegte waar selfliefde moet wees laat ons liefde leeg vir ander ©VonVillon

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Pharos - Trotse borg van INK dig/skryfkompetisie

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 146 gaste aanlyn

Bydraes – Argief