filosoof
gevoelens emosies
blom in rooi rosies
blomme wat pram
oggendson se vlam
denke suiwer fraai
vlieg oor lewe saai
sweef oor die golwe
wil duine om dolwe
tolbosse staan regop
teen die heinings op
viertrek gooi ‘n draai
stofwolke borrel-waai
is pad na man se hart
soms gedeelde smart
maar altyd in geblok
heerlike kos van kok
filosoof hou by jou lees
dan sal jy nie bang wees
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.