Jongste aktiwiteit:

Gedagtes van…

Gode
Mense
Diere
Dinge
Klippe
Stof

geeste, gode, waarde beginsels
dryf in diep stiltes
met
ń onsekere wins.

in biologiese vierde, vyfde geslag
herkou ons eie waarde
met
verskonings as wins.

ingeteelde DNA
wetenskaplik meganies bepaal
met
gewig as wins.

aards vas gesmelt
is klip gedagtes oral rond
wat gou vergaan
die inhoud
stof.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed