GEKRAAKTE HARTE
Die krake in jou lewenspad,
verteenwoordig meeste van die tyd ook die krake in jou hart.
Ons almal gaan daar deur,
ons almal moet maar daai harde lesse leer,
van pyn, hartseer, lyding en smart.
Maar jy moet opstaan,
jy moet aangaan,
hê geloof want jy gaan baie daarvoor kort,
en onthou, elke wolk het altyd ‘n silwer rand,
laat Sy genade aanhoudend oor jou stort,
so bou jy ook geloof in hom,
jy hoef nie pad alleen te stap nie, vat Sy hand!
Gekraakte harte kom so dikwels voor,
maar dit is glad nie nodig om hoop te verloor.
Want jy is sterk gemaak daar waar jy nou is,
jy is ‘n taai mens, want jy is ‘n blanke afrikaner,
Vader het jou uitgesonder,
wees trots daarop,
wees trots op jouself,
en hou aan om met geloof in daai krake te delf!
©Kopiereg – Timothy De Vos Botha – Alle Regte Voorbehou
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.