deur Carla Visser vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Filosofie, Sielkunde Share: verwante: grond Die duif en die doop 7 Desember 2017 450 gesien 0 Komentare 0hou van Gewaar Bewuswordings die draal soos kiekies teen die mure van hartkamers drapeer Droombeelde bly maal van die ewiglike karikature wat besinning kom steur © Carla Visser 07.12.2017 Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende