deur Carla Visser vir Gedigte Merkers: Dankbaarheid, Die Lewe, Droom, Geluk Share: verwante: grond Die duif en die doop 7 Desember 2017 396 gesien 0 Komentare 0hou van Daarvandaan Naas die melkmaan agter sterre-kombers diep in kelders duskant my vryevers ontwaak ‘n hersenskim van brandende bos wat my borsholte vul met rosige hemelsblos © Carla Visser 29.11.2017 Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende