Hy is
van Bo gekom
het Hy mens geword
het Sy Woord lewe geword
in Hom alleen is daar vryheid
in Sy Seun alleen verlossing
gely het Sy Seun en gesterf
op derde dag opgestaan
opgevaar na die Hemel
langs Sy Vader sit
Hy het nooit bely
sonde erken
Hy was
en is
sondeloos
daarom
glo ek
in
Hom
©Teárlach
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Desember 2017 – Kersfeesvieringe projek