deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: elegie om te skryf… 8 Februarie 2024 395 gesien 0 Komentare 0hou van Gordyn as alles swart is tot maag vlak naar is verligting ń klein wit pil vir ń bietjie skyn bestaan die donker wolke sal bou en aanhou bou tot weerlig strale slaan en bankbare verligting bring Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende