Jongste aktiwiteit:

Kantel Val

in die skewe moment
tussen struikel en val
is daar ń oomblik
waar almal
vlieg

vel tas die lug
oë soek ń plek
mond is naar
en ore skree
balans

ons vlieg
vry van swaartekrag
ń sekonde salig vry
tot ons eina
val




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed