deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Skool Share: verwante: grond Die duif en die doop 4 Maart 2020 412 gesien 0 Komentare 0hou van Groot Verseboek Vars het jy eers geruik nuwe woorde gehou. nou met vervlenter ore in ander se rakke verrot. Ons eens omspoel met digters nou voos deur toetse en growe vermorste jare liewe vriend terug op my rak. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende