Jongste aktiwiteit:

hennie-se-gat


winter se skraal waai
dit byt al erg soggens vroeg
onvoorspelbare miswolke draal
die maand het nie meer ‘n “r”
so visse begin “bry” nie byt
sê wie, se die ou hengelaar
hy wat galjoene inryg
vetjies uitbraai
en maer bly
net daar
in daai
plekkie
hennie-se-gat
daar bly galjoene
byt aan hennie
se aas

©Teárlach




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed