Herinnering van die wind
En die geraas en geskree en ….
van die menigte mense krioel
stampe en stote
liefde, haat, ekstase
Soms huil die wind
saggies saam die seebries
die gebruis van branders
waai oor my hart se deinings
Maar die sonskyn breuk deur
geskeur in stukkies
klein en kort
het hierdie geraas
stil geword
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie Oop en nuwe projek