deur Ina vir Gedigte Merkers: Diere Share: Related: grond Die duif en die doop 20 Augustus 2016 106 views 2 Komentare 0likes HONDEKIND Jou oë praat met my. Hoekom voel ek met jou hart? Weggegooi is jy. My hart die huil vir jou. Ja, niks verstaan jy ooit Van ongevoelig mensekind. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next
Vonnie
Ina, dit is wonderlik hoe honde-mamma's hul sentiment met mekaar kan deel soos wat jy hier doen. Wees verseker dat hierdie paar woordjies van jou eintlik baie meer tel, omdat dit ons liefde vir ons honde-kinders verwoord.