
RENOSTER
Grote dier,
wie het verklap
van jou geheime skat
wat skurke vat?
Hoe voel jou hart?
Jy is maar net ‘n dier
Wat vlug vir mens plesier.
Te groot is jy om weg te kruip.
Huil ook jou hart
Oor mens se gruweldaad….?
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Timothy Timmie De Vos Botha
hartseer mooi!