Jongste aktiwiteit:

OLIFANT

Olifant, jou vel so dik,
dat boom se takke
jou nie krap.

Hoekom staan jy daar eenkant
weg, met slurp gelig?
Voel jy uitgeskop
en uitgedruk?

Is daar ook in jou wêreld
onregverdigheid?
Mis jy ‘n vriend
Vir pret?

Met grote pote
Strompel jy
alleen maar
voort….




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed