Jongste aktiwiteit:

Bly altyd in my lewe

In my lewe,
weet ek, ek was al baie verkeerd,
ek sal dit weer en weer erken,
baie mense het gekom en gegaan,
net sommiges het ek vergeet,
maar ons was nie verkeerd om mekaar se harte te wen.

In my lewe,
het die beste ding gebeur,
jy’t daarin gestap,
ons het meer van mekaar geleer,
verlief op geraak op mekaar,
liefde, soeter as die soetste sap,
dis besonders want in my lewe,
is jy vir my altyd daar.

So vergewe my as ek hier en daar verbrou,
as ek seer maak sonder enige rede.
Ek bedoel dit nie, al weet ek daar is geen verskoning daarvoor,
sal ek op jou verlief wil raak, oor en oor,
wees verseker, ek bly altyd lief vir jou!

©Kopiereg – Timothy De Vos Botha – Alle Regte Voorbehou




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed