HOOP
HOOP
Wanneer jy worstel,
moenie wanhoop nie.
Daar’s hoop;
daar ís ‘n antwoord.
Wag op God,
wees sterk,
en laat jou hart
nou sterk wees.
Wag op Hom en luister.
Wag ….
Hy sal jou
uit jou angste red.
Hy gee ‘n antwoord,
keer op keer.
Hy gee ‘n lig
in donker nag.
Hy lei jou
uit jou doolhof uit.
Hy maak
die slappe hande
en verlamde knieë
weer sterk!
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
pragtig en bemoedigend vasgepen!