Jongste aktiwiteit:

NA DIE HOOGTES

NA DIE HOOGTES

Depressief is jy.

Bejammering
verteer jou siel.
Jy sink ….

Jy wíl so voel.
Jy wíl jou oorgee
aan dié droewige ellend’.

Gods arms lig jou op:
My kind,
jy’s nie gemaak

vir putte nie.
My kinders is gemaak
vir hoogtes
hoog.




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed