Jongste aktiwiteit:

Hy is Die Krag In Ons Hande

Elke keer as ek geval het,
het ek opgestaan,
iets het vir my gesê ek moet weer probeer,
as ons nie aanhou probeer nie,
is dit wanneer die duiwel sy tande in ons slaan,
ek glo Pappa het vir my gesê om op te staan,
Hy het gesê ek is sterker as dit,
ek glo dit was Pappa God!

Ja somtyds as ons platgeslaan word,
vol dit nie of ons weer sal kan opstaan nie.
Maar dan moet ons onthou van Sy liefde,
dit is sy onvoorwaarderlike liefde die,
wat ons maak om op te staan
om aan te gaan!

Moenie opgee nie want Hy is aan jou kant,
want vir ewig en altyd bou ons saam met Hom ‘n band,
een van liefde, sagmoedigheid en verdraagsaamheid,
want Hy, Hy is die Krag in ons Hande!

©Kopiereg – Timothy De Vos Botha – Alle Regte Voorbehou..
2016/05/15 11H56vm




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed