IN DONKER NAG
IN DONKER NAG
In die pik donker nag
sluip ek af in die donker gang
voel die spook se warm asem
benoud en uitasem
stuur dit koue rillings deur my kraag
waar die spook gedaante vir my wag
skrik ek my lam soos ñ wit laken
sy oe so rooi soos skarlaken
ek was vreeslik bang
want die spook wil my vang
sy hande wou my rond ruk
ek het baie groot geskrik
hy is baie groot
ek was amper dood
ek het vining weggevlug
en hardloop na die naaste lig
@Eleen van Deventer Vorster
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.