
DIT REEN NOU BUITE
DIT REEN NOU BUITE
Dit reen nou heerlik buite
al die drippels val verryklik
maak oop die hemelse sluise
liewe Heer dit is onbegryplik
uit hemelse krane stroom die water
val reen soos manne uit die hemel
ons harte dankbaar vir reenwater
ons harte sing en bring U nader
ons harte juig en skatterlag
vir die skoon gewaste nuwe dag
spoel die water oor die aarde sag
U seen ons met die skone hemelprag
@Eleen van Deventer Vorster
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.