Jongste aktiwiteit:

WAAROM DOEN JY DIT

WAAROM DOEN JY DIT

my hart se glans verdwyn
my hart bloei rooi soos wyn
waarom pluk jy die blom in my
vernietig die vuur in my

hartseer trane en pyn
soos ń roos verlep in pyn
wat soek jy nou eintlik by my
ń hart van klip en pyn
jy veroorsaak net stres en pyn
word wakker en kom tog by

my gedagte gons in my kop
die lewe skop my soos ń bok
hoekom moet ek dit verduur
die lewe gee my soet en suur

behoort jy nou net aan my
het nog altyd oor jou ge wonder
ek soek jou altyd hier langs my sy
het geweet jy is iets be sonders

ons moet mekaar vinnig vergewe
die lewe is vol stres en verdriet
ek soek jou altyd in my eie lewe
die lewe bring ń nuwe lied

@Eleen van Deventer Vorster




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed