Jongste aktiwiteit:

Invloed van ‘n Kleintjie

Sagte stemmetjie
Volwasse vrae,
Skyn soos ‘n sterretjie
Daar’s niks wat pla;

Laggie helder
Tandjies blink,
Raad is op
Weer aan die dink;

Sweetie uit die sak
Bring vriendelikheid vorendag,
Praatjies & grappies
Jy’s aan die lag;

Stel ‘n voorbeeld
Probeer my bes,
Soms is jy voor
Jou jare op ses.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed