
irritasie
stil en bitter koud
sit hy op sy duin en kyk
diep onder begin daar iets
iets wat soos ‘n roggel begin
en bo uitbars soos ‘n lawastroom
met harde klanke en blaas geluide
ruk sy lyf van ruwe hoesbuie
uiteindelik een dag te veel
te ver in die koue wind
weerbarstige snitte
van potpouri
se wind
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.