jammer wind
haar rooi wangetjies blink
bruin ogies glinster saggies
geniet hul die ligte laggies
dans ons jeugdige rinkink
môre sluit die skole weer
vakansie lê heerlik voor
kan ons inhibisies verloor
sal ons eendag ophou leer
het ons maar onthou
matigheid voor oë nê
jammer-wind se kou
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.