jy
–
sag het jy ingekom
bril-wetend het ons jou aanvaar
bromponie-geluide het jy gelaat
alles saam was jy maar net jy
snags en bedags was dit jy
as ons omkyk was jy daar
in ons weg gaan was jy
onverwags het jy vertrek
klanke van hartseer
groet jou saggies
jy was maar
net jy
–
©Teãrlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.