Môrestond
Rooibessie
wonderbessie
swart gebrande pit
Fyn gemaal
keurige verhaal
boontjiepit
Vuur gestook
water gekook
water en gebrande pit
Geur ontploffing
stoom verlossing
heerlike warm mengsel
Aromatiese
heerlik romerige
soete saligheid
Môrestond met koffie in die mond
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die November 2021 – OOP projek