Jongste aktiwiteit:

jy, my digter

jy, my digter

it pains me to be quiet, when my heart wants to speak – anon
as ‘n hart sy stem verloor
en sy tong binnewaarts keer,
dan vergaar seer in plekke onbekend,
spreek in tale, inwaarts met jou…
weet jy so dikwels hoe die blom kan dra,
waar die maagdom se blos in sy roos kan skyn…
skree jy hardop, stemloos in pyn
net vir die digter se oor om te hoor
©Anton Kilian




3 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed