Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Karoo Kennis

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 21 Junie 2022 Aantal woorde: 32 32 Kere gelees 4

motor dreun
bring onbekende stofwolk
op die jakkels geur wind

in die middagson
spaander wit kolle verskrik
deur bossieveld

mensedade
van skeer en slag
is wel bekend

ooi en kind
huppel weg…




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 571
Kommentaar telling: 110

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 618 gaste aanlyn

Bydraes – Argief